Image for Liewer as Lief

Liewer as Lief

See all formats and editions

Anika was maar al te bly toe Ivan, haar vriend, so vinnig vir hul albei werk gekry het by die magtige eiendomsmagnaat, EVS.

Dinge het aanvanklik goed begin, totdat die ontwikkelaar, Hugo, Anika se voete onder haar uitslaan.

Anika sukkel om A balans te vind tussen haar nuwe werk en haar gevoelens vir Hugo.

Wat sy nie besef nie, is dat daar veel meer in die familiebesigheid skuil.

Hugo is nie wie hy se hy is nie, en Ivan is nie die vriend wat sy gedink het sy ken nie.

Boonop is daar A ondersoek na bedrog geloods en Anika is die hoofverdagte.

Hoe sal die nuutgevonde liefde die stryd wen tussen al die misverstande, leuens en korrupsie?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Romanza
1776352580 / 9781776352586
eBook (EPUB)
01/08/2022
South Africa
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%