Image for Liefde langs die Eersterivier

Liefde langs die Eersterivier

See all formats and editions

Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Tussen jazz en rock, Anderkant liefhe en Sonder bagasie.Tussen jazz en rock: Hy laat haar sweet, swaar asemhaal.

En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oe, sy bitter sexy boudjies ...

Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar nie.Anderkant liefhe: Martha en Hans ken mekaar al lank, maar die afgelope tyd spook sy donkerbruin oe by haar.

Hoekom soen hy haar dan dat haar bene wankel, net om haar weer te los?

Hy frustreer haar grensloos. Sonder bagasie: Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is.

Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oe en gespierde lyf is egter 'n groter probleem ...

Read More
Available
£8.86
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799378488 / 9780799378481
eBook (EPUB)
01/02/2016
Afrikaans
311 pages
Copy: 10%; print: 10%