Image for Sien Jou in My Drome

Sien Jou in My Drome

See all formats and editions

Biokinetikus Mina Strydom weet sy's anders. Soos haar Ierse Ouma Wilhelmina, voel sy ook mense vir wie sy lief is, se pyn aan.

Haar bekommernis oor haar ma, twee sussies en drie vriendinne is erg genoeg, sy wil haar nie oor nog mense bekommer nie.

Dis hoekom trou en kinders kry nooit deel van haar toekoms kan wees nie. Maar toe beland sy in Louw de Ridder se arms en dit raak al hoe moeiliker om by haar voorneme te hou. Louw de Ridder en sy drie vriende het hulle kinderhuislewe lankal agter hulle gelaat en besit vandag 'n florerende maatskappy.

Hy is nie van plan om ooit te trou nie, iets wat 'n probleem blyk te wees vir 'n potensile klint. Sy vriende stel voor dat hy die mooi brunet wat in sy arms geval het saamnooi na die klint se verjaardagpartytjie. 'n Kamma-afspraak met geen bybedoelings vang Louw en Mina onkant toe hulle mekaar ewe skielik in hul drome begin ontmoet.

Read More
Available
£3.19
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
1776359097 / 9781776359097
eBook (EPUB)
01/07/2023
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%