Image for N Hart Wat Pas

N Hart Wat Pas

See all formats and editions

Die liefde en warmte van die Steyn-gesin waarvan Sabella deel geword het toe haar broer met hulle dogter getroud is, is nie iets wat sy ken nie.

Sy het hoe mure om haar hart en baie slotte aan haar voordeur om seker te maak sy is veilig en kry nie weer seer nie.

Alles verloop seepglad totdat Hardus Steyn, 'n hartebreker en wingerdboer, haar soen.

Hardus is 'n man wat dinge wil doen, probleme oplos en sy geliefdes beskerm en help.

Trou en kinders kry was egter nog nooit deel van sy toekomsplanne nie.

Totdat hy vir Sabella Morkel soen.Skielik het hy 'n hart gekry wat by syne pas, maar is hy bereid om al sy plannete verander ter wille van liefde?

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Romanza
1776352300 / 9781776352302
eBook (EPUB)
01/08/2022
South Africa
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%