Image for Kalahari-Kind

Kalahari-Kind

See all formats and editions

In hierdie bundel loop die skrywer op sy kinderspore terug na die dorre Kalahari soos dit in die 1930's daaruit gesien het en word verskeie gebeure en emosies weer opgeroep: 'n lieflinghond wat in die duinestrate agterbly, 'n verharde pa, ontbering en uiteindelik: liefde.

Onder verskeie prikkelende opskrifte - "Die Krismishoenders", "Agarob", "Weggooikinders", "Bruilof vir oom Wessel", "Oubaas Vogelbruck se stompore" - gee die 27 vertellings 'n helder beeld van 'n kind se grootword in die Kalahari.

Dr. Willem D. Kotze is in 1931 op die plaas Texas langs die Nossobrivier in Namibie gebore.

As kind het hy, agter die karakoeltrop en beeste, sy vader se Kalahariplaas Wilheben deurkruis.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£12.95
Product Details
Protea Boekhuis
1919825843 / 9781919825847
Paperback / softback
01/07/2011
South Africa
216 pages
131 x 214 mm, 315 grams
General (US: Trade) Learn More