Image for Agaat

Agaat : Roman

See all formats and editions

In hierdie roman oor plaasvroue, aangewese op mekaar in nood en behoefte, gee die skrywer 'n ontstemmende blik op 'n halfeeu se Afrikaanse landskap, soos gekenmerk deur ontwrigte, verminkte menslikheid maar ook deur nooitaflatende hoop.

Haar evokatiewe beelding van die lotgevalle op die plaas Grootmoedersdrift, ondersoek - op 'n uitdagende wyse - nie net die mens se ekologiese verwantskap met die grond nie, maar ook sy etiese verantwoordelikheid.

Die uiterste grensgebiede van intimiteit word verken.

Hoe word daar afskeid geneem en gesterwe? Deur watter soort genade? Wat is die ware aard van wat mens so maklik "liefde" en "sorg" noem?

Read More
Title Unavailable: Out of Print
Product Details
Tafelberg Publishers Ltd
0624042065 / 9780624042068
Paperback / softback
16/03/2010
South Africa
736 pages
152 x 222 mm, 1130 grams
General (US: Trade) Learn More