Image for Liefde En Oorlog

Liefde En Oorlog

See all formats and editions

Met die uitbreek van die Boereoorlog besluit Maura, dogter van 'n ryk boer in die Pretoria-distrik, om te gaan verpleeg.

Die aantreklike John Cloete kom bly hulle om in die oorlog te veg en om weg te kom uit Oudtshoorn na 'n liefdesteleurstelling.

Maura en John raak lief vir mekaar, maar die gevare en ontberings van die oorlog sorg vir vele struikelblokke op hul liefdespad.

Maura verpleeg in die Bourke Hospitaal, en John word 'n verkenner.

Met die Britte se opmars en uiteindelike verowering van Pretoria, word John 'n spioen vir Generaal Botha.

Maura begin vir John help, ten spyte van die vele gevare.

Deur alles bly hulle getrou aan hul liefde vir mekaar.

Maar hul albei, en hul liefde, die uitdagings van die oorlog oorleef?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.32
Product Details
Lapa Publishers
1776359070 / 9781776359073
eBook (EPUB)
01/05/2023
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%