Image for Skerpioen

Skerpioen

See all formats and editions

Anahita het as 'n Boesmanmeisie by haar ouma in die Kalahari grootgeword het, haar hoerskooljare in Kaapstad by haar Moslem-pa en Boesman-ma deurgebring het en uiteindelik 'n kliniese sielkundige geword het met die hulp van haar Duitse minnaar en latere man, Siegfried.

Wanneer sy as sielkundige A vermeende moordenaar, Nimrod, moet behandel, begin sy besef sy moet uiteindelik kies wie sy werklik is en gaan sy op A fassinerende reis na die outentieke self.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£8.30
Product Details
LAPA Uitgewers
0799354260 / 9780799354263
eBook (EPUB)
01/04/2014
Afrikaans
323 pages
Copy: 10%; print: 10%