Image for Vers & Vrou: 258 Gedigte

Vers & Vrou: 258 Gedigte

Wet, Karen de(Compiled by)
See all formats and editions

'n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue - en vir die wat met vroue leef. Lees oor beroepsvroue en huisvroue, verliefde, geliefde en ontnugterde vroue, vroue met kinders en sonder kinders, vroue wat in die kalklig staan en vroue wat deur grense breek.

In di boek word die heelal beskou deur 'n vroulike blik. 'n Bloemlesing om aan te gee vir 'n vriendin of 'n suster, vir ma's en vir dogters, vir geliefdes - omdat ons almal 'n bietjie so is, en ook ni so is nie.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798180676 / 9780798180672
Ebook
21/04/2020
Afrikaans
352 pages