Image for Cowboy Koekemoer van die klein Karoo - Omnibus 5-1

Cowboy Koekemoer van die klein Karoo - Omnibus 5-1

Part of the Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo 5-in-1 series
See all formats and editions

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met 'n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red.

Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is.

Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook 'n splinternuwe storie.Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£8.12
Product Details
Lapa Publishers
1776352963 / 9781776352968
eBook (EPUB)
01/01/2022
English
224 pages
Copy: 10%; print: 10%