Image for Dagboek van ’n Wimpy Kid #18: Leëkoppie

Dagboek van ’n Wimpy Kid #18: Leëkoppie

Part of the Dagboek van n Wimpy kid series
See all formats and editions

Tot nou toe was hoërskool nie eintlik ’n pretrit vir Greg Heffley nie.

Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin.

Maar toe Greg besef hy sal na ’n ander skool as sy beste vriend, Rowley Jefferson, gestuur word, sing hy ’n ander deuntjie.

Kan Greg en sy klasmaats die skool red voordat die deure finaal gesluit word?

Of is dit die begin van ’n splinternuwe hoofstuk in Greg se lewe?

Read More
Available
£5.22
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Puffin Books (South Africa)
0637002792 / 9780637002790
eBook (EPUB)
14/11/2023
South Africa
218 pages
Copy: 10%; print: 10%