Image for Bose kringloop

Bose kringloop

Part of the Die Ingryping-reeks series
See all formats and editions

Wanneer Lance Covington 'n baba op die agtersitplek van sy motor vind, besef hy onmiddellik wie se kind dit is - dis die pasgebore baba van 'n meisie wat verslaaf is aan tik.

Hy het Jordan net probeer help, maar toe hy weer sien, word hy gearresteer en van ontvoering aangekla!

Sy ma, Barbara, vra speurder Kent Harlan om hulle te help, want hy het hulle destyds gehelp om sy suster, Emily, op te spoor.

So word hulle in 'n wereld van dwelmmisbruik en mensehandel gedompelKan Kent vir Lance help?

En wat van Jordan en haar baba - of is dit reeds te laat vir hulle?

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Lux Verbi
0796315744 / 9780796315748
Ebook
19/11/2012
South Africa
Afrikaans
220 pages