Image for Spooksoeker 3

Spooksoeker 3

Part of the Spooksoeker series
See all formats and editions

WARNO SAL MOET KEER, WANT NOU'S DAAR MEER. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras word nie? O ja, jy kan ... Dis tyd vir oorlog en diespooksoeker van Sekelrivier se aartsvyand, Henry, gaan alles in die stryd werp.

Hy speel graag speletjies - en hy speel graag vuil. Niks wat Warno en Allies al geleer het, kon hulle gereed kry vir wat hier aankom nie.

Nuwe onthullings. En nuwe gevare. Wat is die slangvrou se geheim? Hoe het Warno se pa gesterf? Watter wrede jong gedaante dwaal deur die dorp? En wat wag in die begraafplaas?Hierdie laaste Spooksoeker-boek is soos 'n wegholperd.

Jy beter jou sit ken en klou vir al wat jy werd is!

Read More
Available
£8.30
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639602177 / 9780639602172
eBook (EPUB)
01/01/2021
Afrikaans
224 pages
Copy: 10%; print: 10%